Die soet trane van Petrus Pansegrouw ’n Splinternuwe tong-in-die-kies-komedie geskryf deur die veelsydige en bekroonde dramaturg Charles J. Fourie.