Hierdie vertoning wil die konsep van jazz en blues van volksvreemd na volkseie verander deur die gehoor met onder andere volksliedjies op ‘n uitsonderlike musikale manier aan te bied.