Dié produksie versmelt die ryk teksture van Afrika-tale en Afrikaanse musiek.
Sleutelwoord Argiewe:Kevin Gibson
#Woordfees Blue Moon
Die Donker Prins van Suid-Afrikaanse Blues, Albert Frost, span saam met die Prinses van die Klassieke, mezzosopraan Minette du Toit-Pearce, in ‘n musikale reis …
Schalk Joubert en kie
Skryf 7 November 2014 in jou dagboek as jy in die Kaap bly.
Albert Frost Trio in die Kaap
Die Albert Frost Trio bestaan uit Albert Frost, Schalk Joubert en Kevin Gibson.
Borders and Beyond
Luna Paige se vyfde album sien volgende maand die lig.
Twee Halfronde
Dié tweelingsusters se professionele paaie kruis uiteindelik weer in ’n musikale hereniging en samevloei van Europese en Afrika-klanke – vanuit twee halfronde.
Tango Dreams
Die internasionaal bekroonde en SAMA-genomineerde, CT Tango Ensemble stel hulle nuwe album Tango Dreams bekend.
Blondes and Tango
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid in die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca in Argentinië.
Pebbleman
Pebbleman, met Jesse Jordan, Kevin Gibson en Richard Pryor, is Saterdag 14 April by Die Boer in Durbanville.
2 Blondes 2 Tango
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid gedurende die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinië.
