Krotoa, ‘n Khoi-vrou, beter bekend as Eva onder die Hollanders van die Kaap in die tweede helfte van die 17de eeu, het as kinderoppasser in die Van Riebeeckwoning gewerk.