Krotoa

Krotoa, ‘n Khoi-vrou, beter bekend as Eva onder die Hollanders van die Kaap in die tweede helfte van die 17de eeu, het as kinderoppasser in die Van Riebeeckwoning gewerk en was ook ‘n tolk vir Hollandse hoogwaardigheidsbekleërs. In 1664 trou sy op die ouderdom van 21 sy met ‘n Deense chirurg, Peter van Meerhof.

Krotoa se nuutgevonde geluk hou egter nie lank nie aangesien Pieter op ‘n ekspedisie na Madagaskar vermoor word. Krotoa, nou verban, sterf as ‘n gevangene op Robbeneiland op die ouderdom van 31.

Lewer kommentaar

Leave a Reply