Die wederopstanding van Japie Coetzee

Is jy ‘n Afrikaner? Wat is ‘n Afrikaner? Europeër of Afrikaan?

Dit is die jongste solostuk deur dié bekende span wat treffers soos One man’s life, Tell me the truth en Boesman, my seun geskep het.

Japie Coetzee is die Afrikaner wat nou net mooi genoeg gehad het van regstellende aksie en korrupsie. Dis ‘n moet-sien-opvoering en ‘n vurige feesviering van die Afrikaner se onwrikbare gees.

Met Eric Nobbs

Lewer kommentaar

Leave a Reply