Diskreet

Seks is die opium van die 21ste eeu.

Thomas smag na seks. Monique verkoop dit. Thomas loop nog altyd die regte paadjie. Monique kon nog altyd aan haar klante presies gee wat hulle wil hê. Maar vanaand kruis Thomas en Monique se paaie en Thomas verwag van haar die een ding wat sy nie kan gee nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply