Die straatkunstenaar MGX het hierdie brug in Duitsland omskep in een van Lego-blokkies. (foto Rolf Dellenbusch)
Sleutelwoord Argiewe:Lego
Wêreld se hoogste Lego-toring
Dit het 6 000 kinders en ouers vier dae geneem om hierdie toring van meer as 31 meter te bou.
Lego Arcade
Michael Hickox het nuwe lewe gegee aan klassieke rekenaarspeletjies met sy lego-stel en stop-motion animasie.
Lego-albums
Lego-weergawes van bekende musiekalbums.
