Dit het 6 000 kinders en ouers in Brasilië vier dae geneem om hierdie toring van meer as 31 meter te bou. 500 000 Lego-blokkies is hiervoor gebruik.