Sober besinnings van ‘n skuldenaar.
Sleutelwoord Argiewe:Linette Retief
Pynbos Siding
Dis ´n reis met ´n verskil. Ten spyte van die feit dat sy al die verkeerde roetes neem, om van die voertuie nie te praat nie, kom skrywer Linette Retief in Pynbos Siding uiteindelik tog by die “regte” bestemming(s) uit.
