foto: Martin HM Schreiber
Sleutelwoord Argiewe:Madonna
Madonna
Madonna, afgeneem deur Martin H. M. Schreiber in 1979. Sy was 21 jaar oud.
Madonna
Nee, Madonna lyk net soos Barbara Ray op die omslag van Music.
American Life
‘n Nuwe Madonna-album, American Life, het die lig gesien in April. Dit is die eerste versameling oorspronklike werk van die pop ikoon sedert 2000 se Music.
