Marikana – The Musical is ’n verwerking van Aubrey Sekhabi se We Are Going To Kill Each Other Today – The Marikana Story.
Sleutelwoord Argiewe:Marikana
Skokkende nuwe Marikana-video
Channel 4 News, ‘n Britse nuuskanaal, het selfoonvideo’s uitgesaai wat na bewering op 16 Augustus 2012 deur twee polisiebeamptes opgeneem is by Marikana.
62 in 21-sitplek taxi
“‘n Taxi-bestuurder is in hegtenis geneem nadat hy glo sowat 62 passasiers in sy 21-sitplek-taxi gelaai het, het die departement van publieke veiligheid gesê.”