Marikana – The Musical
Roekeloos
1 Junie
Roekeloos
1 Junie
Marikana – The Musical is ’n verwerking van Aubrey Sekhabi se We Are Going To Kill Each Other Today – The Marikana Story.
’n Geselskap van 20 akteurs beeld dié storie van Marikana uit wat die oë van die wêreld op Suid-Afrika gerig het.
Met: Aubrey Poo, Meshack Mavuso & Emma Mmekwa
Regie: Aubrey Sekhabi
Stelontwerp: Wilhelm Disbergen
Beligting: Declan Randal
Choreograaf: Thabo Rapoo
Verhoogbestuurder: Sechaba Fanampe
Assistent-verhoogbestuurder: Simon Makam
Genre: Musiekblyspel
Ouderdomsbeperking: OT 14 jaar
Plek: Graeme College-teater, Grahamstad
Datum: 7 Julie 14h00 & 19h00, 9 Julie 14h00 & 19h00
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R65