As jou ouma jou nie gesê het nie: Jy moet familie net een maal per jaar sien, en dis op ’n foto.
Sleutelwoord Argiewe:Marisa Tomei
The Ides of March
‘n Paar slinkse jakkalse wat mekaar probeer uitoorlê, ‘n joernalis wat glo agter die kap van die byl wil kom, en iewers langs die pad is daar ‘n verhouding met ‘n mooi meisie.
