Gangster Squad is die moeite werd net vir Sean Penn se vertolking van die berugte Mickey Cohen.
Sleutelwoord Argiewe:Ryan Gosling
The Ides of March
‘n Paar slinkse jakkalse wat mekaar probeer uitoorlê, ‘n joernalis wat glo agter die kap van die byl wil kom, en iewers langs die pad is daar ‘n verhouding met ‘n mooi meisie.
