Gangster Squad is die moeite werd net vir Sean Penn se vertolking van die berugte Mickey Cohen.
Sleutelwoord Argiewe:Ruben Fleischer
Zombieland
As die eerste beelde op die skerm verskyn kry ek ‘n glimlag op my gesig. Plek plek wil jy begin naar raak as die zombies aan die mense begin byt, maar dit is die gesigsuitdrukkings van die slagoffers wat jou meedeel dat Zombieland hard probeer om ‘n komedie te wees. My gunsteling is die …
