Gangster Squad

Gangster Squad is die moeite werd net vir Sean Penn se vertolking van die berugte Mickey Cohen. Josh Brolin ook nie sleg nie. Sou ‘n goeie film noir fliek gemaak het 🙁

Met: Sean Penn, Josh Brolin, Ryan Gosling, Emma Stone
Regisseur: Ruben Fleischer

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar