As die moegword van moedeloos
jou lewe oorval
En die lig van die aandag
by jou nie meer tel
Jou skaduwee geeste jou drome vervaag
sal die lus vir die lewe jou nimmer behaag
As die moegword van moedeloos
jou lewe oorval
En die lig van die aandag
by jou nie meer tel
Jou skaduwee geeste jou drome vervaag
sal die lus vir die lewe jou nimmer behaag