Cope se brommerige medestigters, Mosiuoa Lekota en Mbhazima Shilowa, het Donderdagaand huiwerig langs mekaar in die parlement gesit toe president Jacob Zuma sy staatsrede gelewer het.
Sleutelwoord Argiewe:Mbhazima Shilowa
Premier se lyfwagte geskors
Al die premier van Gauteng se lyfwagte is geskors weens beweerde berdog.
