Gelag vir Lekota en Shilowa

“Cope se brommerige medestigters, Mosiuoa Lekota en Mbhazima Shilowa, het Donderdagaand huiwerig langs mekaar in die parlement gesit toe president Jacob Zuma sy staatsrede gelewer het.

Toe die kameras op die twee gefokus het, het parlementslede en gaste uitgebars van die lag vir meer as ‘n minuut.”

Cope laat parlement giggel

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar