Angels

Duette en solo’s uit die bekende opera en operette wêreld is die tema van hierdie aand.

Die twee pragstemme van Angela Kerrison en Violina Anguelov word begelei deur die briljante pianis Albert Horne. ‘n Fees van musiek.

Hoogtepunte sluit o.a. die volgende in: “La clemenza di Tito”- Mozart, “I capuletti e I Montecchi”- Bellini, “Hänsel &Gretel”- Humperdinck , en talle werke van Verdi, Rossini en Händel.

Plek: Oude Libertas Teater, Stellenbosch
Datum: 11 & 12 Februarie
Prys: R 110/120/130
Tyd: 20h15
Duur: 70 min

Lewer kommentaar

Leave a Reply