MRK-makietie

Die Media-moniteringsprojek (MMP), wie se navorsing gebruik is in ´n verslag vir die Menseregtekommissie (MRK) oor beweerde rassisme in die media, het hulle verlede week in ´n verrassende wending onttrek aan aanstaande week se mediaverhore in Johannesburg – selfs al sou die MRK hul dagvaardigings terugtrek. Die MMP het die MRK daarvan beskuldig dat die …