Gedigte van Melt de Kock Stukkend, die lewelose kind morsdood Verwrong is die hulpelose vader se hart Nog ‘n lewe se lig is uitgedoof