kykNET se Boer soek ’n vrou begin binnekort verfilm aan die 9de seisoen en spog met ’n splinternuwe aanbieder – Suid-Afrika se liefling, die voormalige internasionale model, Minki van der Westhuizen.