Die immergroen, immer-populer en waar-is-my-skoen musiekgroep, Mr Cat & the Jackal, het besluit om bietjie stadiger te seil. Dit beteken nie hulle gaan laag lê nie, nee.
Sleutelwoord Argiewe:Mr Cat & The Jackal
Fin op sy eiland – ‘n Kinder Musiekblyspel
Die storie gaan oor Fin, ‘n ongewone seun op ‘n eiland. Fin weet alles van die see!
Mr Cat & The Jackal
Mr Cat & The Jackal is 26 November by Die Boer in Durbanville.