“Nee Bettie, ek het nie my Smartshopper gebring nie!”
Sleutelwoord Argiewe:Nou praat jy
Hekel – toe dit nog pret was
met ’n spesiale soort pen …
Die skrif is aan die muur
Boere mag nie meer pomp nie
Nou praat jy: Ek het jou ’n vraag gevra
As jy hom twee vrae vra
en hy antwoord net een
Nou praat jy: Pa’s en seuns
Mis!
Kleintoontjies …
… bly al in die slag sedert 450 BC.
Gouelokkies – die ander storie
Na een aand in ’n wilde dier se bed was Gouelokkies nooit weer dieselfde nie.
Nou praat jy: Meneer die president #guptas #vytjiementor
“Die Gupta’s is op die lyn! Hulle wil weet of u nie dalk die volgende president van Suid-Afrika wil wees nie?”
Waar Afrikaanse spreekwoorde vandaan kom #621: Die klere maak nie die man nie
Die klere maak nie die man nie
Vrolike voortrekkers
“Voortrekkers: Gays mag penkoppe, drawwertjies word” – Rapport, 2 Augustus 2015
