Koop ‘n weermagvoertuig op die web ‘n Man van Bellville het na bewering voertuie van die SANW op die web probeer verkoop.