Koop ‘n weermagvoertuig op die web

Willem Johannes Tobias Carstens (47) van Oakdale in Bellville het in die plaaslike hof verskyn op aanklag dat hy voertuie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) op Gumtree verkoop het.

Carstens het glo die voertuie adverteer, maar nooit afgelewer nadat hy betaling ontvang het nie. Hy het sowat R1,5 miljoen verdien teen die tyd wat hy betrap is.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply