autoplay

Afrika se eerste AI-gegenereerde opera, autoplay, gaan tradisionele opera ontwrig met ‘n gewaagde en meeslepende produksie wat choreografie, generatiewe klanklandskappe en masjienleer kombineer wanneer dit die Flipside by die Baxter-teater op 26 – 29 Maart 2025 oorneem. Hierdie nuwe werk deur die bekroonde choreograaf en regisseur Louise Coetzer ondersoek die interaksie tussen identiteit, outonomiteit en …