Na ’n suksesvolle speelvak by die Nasionale Kunstefeesin Grahamstad is Born in the RSA nou in Kaapstad.
Dié historiese toneelstuk is tans by die Baxter in Rondebosch, Kaapstad, tot 8 Augustus 2015.
Kaartjies wissel van R120 tot R150 en is beskikbaar by Computicket.

(foto Oscar O’Ryan)