#NAF2015 Rose Red

Sneeuwitjie, maar die heks is aan die woord.

Dis die klassieke feëverhaal in die vorm van ’n kabaret. Die ene pret en plesier.

Met: Dianne Simpson
Regisseur: Pieter Bosch Botha
Teks: Dianne Simpson
Vervaardiger: Twist in the Tale Productions

Genre: Kabaret
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/10 jaar
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R60 & R54
Plek: Vicky’s, Grahamstad
Datum: 10 Julie

Nasionale Kunstefees 2015

Rose Red,
Roekeloos,
9 Julie 2015.

3.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply