Aya is al lank ’n psigiatriese pasiënt.
Sy kom ’n nuwe dokter tee wat vasberade is om haar uit haar bedwelmde toestand in die realiteit in te sleep.
Met: Emma Kotze & David Viviers
Regisseur: Wynne Bredenkamp
Teks: Wynne Bredenkamp
Vervaardiger: Wynne Bredenkamp
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/10 jaar
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R70 & R63
Plek: Princes Alice Hall, Grahamstad
Datum: tot 11 Julie
SALT,
Roekeloos,
9 Julie 2015.
