Pam Golding Eiendomme wil kuns sensor Pam Golding Eiendomme probeer keer dat die kunstenaar Richard Mason se werk “Hated Communities” uitgestal of verkoop word.