Sharon Stone (51) was nog nooit skaam nie. Sy verskyn met ontblote borste op die voorblad van die Franse tydskrif Paris Match se jongste uitgawe.