Sharon Stone (51) was nog nooit skaam nie. Sy verskyn met ontblote borste op die voorblad van die Franse tydskrif Paris Match se jongste uitgawe.

Hoe lyk sy sonder photoshop? Dit is duidelik sigbaar en jammer dat die hele wereld “geplastifiseer” word.
Ek stem! Daar is geen manier dat ‘n normale 50jarige geen rimpel of plooi het nie!