“Paul Baran, wie se werk in die verpakking van data in die 1960s ‘n sleutelrol gespeel het in die latere ontwikkeling van die internet, is in die ouderdom van 84 dood.”