1888 Die Nederlandse skilder Vincent van Gogh sny sy oorlob af na ’n argument met die skilder Paul Gauguin, saam met wie hy in Arles in Frankryk woon.
Sleutelwoord Argiewe:Paul Gauguin
Vrou val Gauguin aan
“‘n Vrou het blykbaar ‘n Gauguin-skildery, wat by die National Gallery of Art in Washington hang, van die muur af probeer ruk terwyl sy herhaaldelik geskree het: “Dis boos, dis boos”.”
