Vrou val Gauguin aan

“‘n Vrou het blykbaar ‘n Gauguin-skildery, wat by die National Gallery of Art in Washington hang, van die muur af probeer ruk terwyl sy herhaaldelik geskree het: “Dis boos, dis boos”.”

Paul Gauguin
Two Tahitian Women

Vrou val skildery aan

Lewer kommentaar

Leave a Reply