Krokodil weg met vrou ‘n Krokodil het ‘n 27-jarige vrou gegryp terwyl sy saam met vriende in ‘n rivier in Phalaborwa geswem het.