Krokodil weg met vrou

‘n Krokodil het ‘n 27-jarige vrou gegryp terwyl sy saam met vriende in ‘n rivier in Phalaborwa geswem het.

Haar vriende het bevestig dat hulle gesien het hoe die dier haar gryp en onder die water in trek.

Duikers kon nog geen teken van die vrou vind nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply