Die Harvard wiskundige L. Mahadevan en andere het ’n kwantitatiewe ontleding gedoen van die vloei, druppels en spirale van die verf gebruik deur Jackson Pollock in sy skilderye.