R15 miljoen se kuns weg uit Pretoriase kunsmuseum Drie gewapende mans het glo ‘n lys gehad van wat hulle wou hê.