Verskeie kunswerke is uit die Pretoria Kunsmuseum in Arcadia gesteel.
Drie gewapende mans het glo ‘n lys gehad van wat hulle wou hê. Werke van Irma Stern, Gerard Sekoto en Maggie Laubser tel onder die R15 miljoen se kuns wat weg is.