‘n Skildery deur die surrealistiese kunstenaar Rene Magritte wat twee jaar gelede gesteel is, is terug besorg deur die diewe nadat hulle glo nie ‘n koper kon kry nie.