Diewe gee skildery terug

‘n Skildery deur die surrealistiese kunstenaar Rene Magritte wat twee jaar gelede gesteel is, is terug besorg deur die diewe nadat hulle glo nie ‘n koper kon kry nie, het die Rene-Magritte-museum Vrydag gesê.

Die werk, getiteld “Olympia”, waarop die kunstenaar se vrou naak is met ‘n groot skulp op haar maag, is in September 2009 deur twee gewapende mans by Magritte se huis gesteel.

Gesteelde skildery ná twee jaar terugbesorg

Lewer kommentaar

Leave a Reply