Athol Fugard het met die koms van sy tagtigste verjaarsdag besluit om ’n toneelstuk in sy ma se moedertaal te skryf, soos sy hom jare gelede gevra het.
Sleutelwoord Argiewe:Riana Steyn
Die laaste karretjiegraf
Die Laaste Karretjiegraf is ‘n verhaal van die karretjiemense en ‘n eerbetoon aan die nalatenskap van Suid-Afrika se vroegste inwoners.