Die laaste karretjiegraf

Die Laaste Karretjiegraf is ‘n verhaal van die karretjiemense en ‘n eerbetoon aan die nalatenskap van Suid-Afrika se vroegste inwoners. ‘n Bestaan wat tot niet is en in vele opsigte saam met ouma Mieta in haar bêreplek neergelê is.

Regisseur: Athol Fugard
Teks: Athol Fugard, Riana Steyn
Beligting: Mannie Manim
Stel: Saul Radomsky
Kostuums: Koos Marais
Met: Erica Wessels, Ivan Abrahams, Ephraim Gordon, Riaan Visman, Kim Pietersen, Richard September

Suidoosterfees

Die stuk is aan tot na die fees, 23 Februarie.
Fugard Teater, Kaapstad
Prys: R140 / R130 / R125

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar