Pedro Kruger en Hennie van Greunen gaan die pad vat, al langs die gewilde Roete 62. Hulle is opsoek na die talentvolste jongmense vir hul nuwe produksie #checkityt@route62.