Die dertien finaliste van Huisgenoot se eerste werklikheidsreeks, Saktyd, is reeds aangekondig en tydens Dinsdagaand se baie suksesvolle openingspartytjie het die kameras begin rol!
Sleutelwoord Argiewe:Saktyd
Saktyd – ‘n eerste vir SA
Al gedroom om in die volgende Hanlie Retief te wees? kykNET en Huisgenoot is kop in een mus met ‘n reeks wat beloof om baie vermaak op die kassie te verskaf.
