Namibië se Minister van Binnelandse Sake, Jerry Ekandjo, het nuwe polisierekrute aangemoedig om alle homoseksuele persone in Namibië uit te wis.
Sleutelwoord Argiewe:Sam Nujoma
Namibië op oorlogspad
Die Nasionale Vereniging vir Menseregte in Namibië beweer dat daar meer as 3 000 Namibiese soldate in Angola is ter ondersteuning van die Angolese regering teen UNITA.
